Malemba Boerdery

Malemba Boerdery -Malemba Aartappels
-Grootste Simbra & Simmentaler stoet in Suidelike Afrika
-Malemba Charolais stoet
(1)

17/06/2026

❗️Save The Date❗️
9 September 2026

Aanbod
25 Simbra bulle
25 Simmentaler bulle
25 Charolais bulle
150 Vroulike diere

27/04/2026

Virtual simmentaler Show

🏆Miss Teen Champion

Virtual simmentaler Show 🏆Miss Teen Champion
27/04/2026

Virtual simmentaler Show

🏆Miss Teen Champion

10/02/2026

❗️Môre is veilingsdag❗️

📍 Plaas Mooirus, Louwna
11:00
11 Februarie 2026

🚨Streng maatreëls is in plek🚨

04/02/2026

❗️ NET 1 WEEK OOR ❗️

📍 Plaas Mooirus, Louwna
11:00
11 Februarie 2026

🚨 Streng maatreëls is in plek 🚨

🐮Ten spyte van al die uitdagings wat beesboerdery tans in die gesig staar, gaan ons 32ste Produksieveiling steeds voort....
03/02/2026

🐮Ten spyte van al die uitdagings wat beesboerdery tans in die gesig staar, gaan ons 32ste Produksieveiling steeds voort.🐮

Ons het baie streng maatreëls in plek:
• Die bulle wat op die veiling aangebied word, is reeds meer as 30 dae afgesonder.
• Ons plaaslike veearts sal 'n deeglike ondersoek twee dae voor die veiling doen.
• Ons het alle voerkraalaankope 1 November 2025 gestaak om ons diere sowel as ons kopers te beskerm.

Op die dag van die veiling sal Karoo Osche-agente beskikbaar wees om namens jou te bie indien daar enige rede is waarom jy nie self die veiling kan bywoon nie.

28/01/2026

❗️2 weke toe Malemba boerdery se 32ste Produksieveiling ❗️

📍Plaas Mooirus , Louwna
11 Februarie 2026
11:00

26/01/2026

Daar is ’n duidelike tendens in die mark dat goeie speenkalwers ’n premie behaal op speenkalfveilings.

Moenie die geleentheid misloop om vir jou ’n ware speenkalf-koning te koop nie.

📅 11 Februarie 2026
⏰ 11:00
📍 Plaas Mooirus, Louwna

📘 Digitale katalogus beskikbaar
https://heyzine.com/flip-book/0938c36094.html

23/01/2026

⭐️50 jaar se top-teelgenetika beskikbaar⭐️
Malemba boerdery se 32ste Produksieveiling

📍 Plaas Mooirus, Louwna
11:00
11 Februarie 2026

Address

Vryburg
8610

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malemba Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malemba Boerdery:

Share

Category