TLC Tuisgemaak

TLC Tuisgemaak Tuisnywerheid met n groot verskeidenheid van gebak

TLC Lemon Lounge koffiewinkel is geleë reg langs TLC Tuisgemaak Schweizer Reneke. Heerlike wegneem etes is beskikbaar, e...
14/07/2020

TLC Lemon Lounge koffiewinkel is geleë reg langs TLC Tuisgemaak Schweizer Reneke.

Heerlike wegneem etes is beskikbaar, en u kan ook aansit en van beste kaaskoek geniet.

Geroosterde broodjies, koffie,tee en heerlike koek reg deur die dag beskikbaar.

Ontbyt is beskikbaar, met 'n gratis koffie.

Reg langs die Vryburg, Schweizer pad. Kom loer gerus in.

Alle protokol vir Covid 19 is in plek.

Dankie vir u ondersteuning

TLC Tuisgemaak Vryburg  het 'n fantastiese reeks volstruis vleis beskikbaar. Baie bekostigbaar, baie gesond. Kom kyk ger...
14/07/2020

TLC Tuisgemaak Vryburg het 'n fantastiese reeks volstruis vleis beskikbaar.
Baie bekostigbaar, baie gesond. Kom kyk gerus.
Heerlike vars gebak is ook beskikbaar by TLC Tuisgemaak Vryburg en Schweizer Reneke.
Vlakoek en sjokolade koek asook soet en sout happies.
Beskuit en klein koekies.
Klaar voorbereide etes vir die gesin.
Dankie vir u ondersteuning.

Heerlike gebak by TLC Tuisgemaak Vryburg en Schweizer Reneke. Boerbrode en broodrolletjies beskikbaar asook vetkoek saam...
18/06/2020

Heerlike gebak by TLC Tuisgemaak Vryburg en Schweizer Reneke.
Boerbrode en broodrolletjies beskikbaar asook vetkoek saam met ons heerlike sop.
Gevriesde etes beskikbaar vir die gesin.
Heerlike klein koekies asook soet en sout gebak, vlakoek en sjokolade koek.

Vir die hondjies is daar pragtige warm honde jassie.

Dankie vir u ondersteuning.

Heerlike vars gebak net by TLC Tuisgemaak!!🧁🥖🍞🍫Mini pizzatjies🍕Jan smuts🥯Quiche😛Brode🍞Buns🥖Wasgoedbondeltjies😉Verskeiden...
21/05/2020

Heerlike vars gebak net by TLC Tuisgemaak!!🧁🥖🍞🍫

Mini pizzatjies🍕
Jan smuts🥯
Quiche😛
Brode🍞
Buns🥖
Wasgoedbondeltjies😉
Verskeidenheid koeke (Sjokolade, Vla, Swissrol, Lemoen) 🎂🍰🧁

Kom kry vandag nog!!! 😆

- Heerlike vars koeke, brode, buns ens  ingekom!! 🍞🥖🍰 Kom besoek ons vandag nog!! 🤩🥳Tye : 09h00 - 15h00 ⏰
05/05/2020

- Heerlike vars koeke, brode, buns ens ingekom!! 🍞🥖🍰

Kom besoek ons vandag nog!! 🤩🥳

Tye : 09h00 - 15h00 ⏰

TLC Tuisgemaak is oop Saterdag 02/05/2020-Kom kry vandag nog heerlike vars brode en buns!🥖🍞-Groot en klein koeke ook bes...
02/05/2020

TLC Tuisgemaak is oop Saterdag 02/05/2020

-Kom kry vandag nog heerlike vars brode en buns!🥖🍞
-Groot en klein koeke ook beskikbaar!!🍰🧁

Heerlike Vars koeke sopas ingekom 🍰🍰
30/04/2020

Heerlike Vars koeke sopas ingekom 🍰🍰

LOCKDOWN !! 🏚🏚Kom kry vandag nog jou laaste goedjies by TLC tuisgemaak in Schweizer Reneke.Nog ‘n redelike verskeidenhei...
26/03/2020

LOCKDOWN !! 🏚🏚

Kom kry vandag nog jou laaste goedjies by TLC tuisgemaak in Schweizer Reneke.

Nog ‘n redelike verskeidenheid om van te kies
🍞🥖🥯🍰

Ready-mix brood mengsels en heerlike beskuit.

Verwag ook binnekort n aflewering van vars Melk. 🥛🥛

LOCKDOWN!! 🏃‍♂️🏠KOM KRY VANDAG NOG VIR JOU KOSSE WAT GEVRIES KAN WORD!! HEERLIKE HOENDER OOK BESKIKBAAR!! 🐔🥘 Voorraad be...
24/03/2020

LOCKDOWN!! 🏃‍♂️🏠
KOM KRY VANDAG NOG VIR JOU KOSSE WAT GEVRIES KAN WORD!! HEERLIKE HOENDER OOK BESKIKBAAR!! 🐔🥘

Voorraad beskikbaar in Schweizer en Vryburg

21/03/2020

Some customers have asked us why our staff are not wearing face masks and gloves. The World Health Organization (WHO) clearly advises that a healthy person should only wear a face mask if they are taking care of someone suspected of having coronavirus, or if they are coughing themselves.
This is not applicable to our stores, where we apply a strict policy that any staff who have a cough or fever must stay at home or, if they are working, report immediately to their manager to be removed from duty.

TLC TUISGEMAAK het nuwe voorraad gekry! 🎉🍪 Kom besoek ons vandag nog!! 🤗❤
18/03/2020

TLC TUISGEMAAK het nuwe voorraad gekry! 🎉🍪
Kom besoek ons vandag nog!! 🤗❤

Address

Fincham Street
Vryburg
8601

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TLC Tuisgemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share