Meelbestrooid

Meelbestrooid Waar passie, talent oorheers. Ons strooi meel en toor koekies, koeke, cupcakes en vele meer daaruit!

โ€˜n Salted caramel koek in sy oorspronklike vorm bly maar die lekkerste! ๐Ÿคญ
07/09/2026

โ€˜n Salted caramel koek in sy oorspronklike vorm bly maar die lekkerste! ๐Ÿคญ

โ€œOns bulletjie is 1โ€ ๐ŸฎDie koek is nie naasteby so oulik soos die seuntjie wat verjaar het nie! ๐ŸคญDit bly โ€˜n groot voorreg...
04/09/2026

โ€œOns bulletjie is 1โ€ ๐Ÿฎ
Die koek is nie naasteby so oulik soos die seuntjie wat verjaar het nie! ๐Ÿคญ

Dit bly โ€˜n groot voorreg om vir familie te kan bak! ๐Ÿค

Liewe Liza is al โ€˜n volle 5! Dis lekker om jaarliks โ€˜n deel te kan vorm van haar verjaarsdag! ๐Ÿฉท  ๐Ÿ’™๐Ÿ’—
02/09/2026

Liewe Liza is al โ€˜n volle 5! Dis lekker om jaarliks โ€˜n deel te kan vorm van haar verjaarsdag! ๐Ÿฉท

๐Ÿ’™๐Ÿ’—

โ€œ โ€˜n Dinosaurus wat honger is eet, eet, eetโ€ koekโ€ฆ.  ๐ŸŽถ Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kindersjuflinky
01/09/2026

โ€œ โ€˜n Dinosaurus wat honger is eet, eet, eetโ€ koekโ€ฆ. ๐ŸŽถ

Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
juflinky

โ€˜n Koek vol pienk, goud & liefde vir โ€˜n baie spesiale verjaarsdagviering! ๐Ÿฉท๐ŸŒธSoms glip daar โ€˜n foutjie deur - dit was ein...
25/08/2026

โ€˜n Koek vol pienk, goud & liefde vir โ€˜n baie spesiale verjaarsdagviering!
๐Ÿฉท๐ŸŒธ

Soms glip daar โ€˜n foutjie deur - dit was eintlik vir โ€˜n 85ste verjaarsdag! Gelukkig het die koek nie geweet hy moes 85 wees nie ๐Ÿ˜…

Dankie tog julle het kersies gehad! ๐Ÿ˜

Dit was heeeerlik!! ๐Ÿง
17/08/2026

Dit was heeeerlik!! ๐Ÿง

As jy verveeld is, bestel vir jou die lekker kunsaktiwiteit! Beste van als? Jy kan dit na die tyd eet! Kontak my vir bes...
14/08/2026

As jy verveeld is, bestel vir jou die lekker kunsaktiwiteit!
Beste van als? Jy kan dit na die tyd eet!

Kontak my vir bestellings ๐Ÿ˜๐Ÿฐ

Hakuna Matata! ๐ŸŒฟ๐Ÿฆ
12/08/2026

Hakuna Matata! ๐ŸŒฟ๐Ÿฆ

Dear gentle reader . . . ๐Ÿซ–๐Ÿซ–
10/08/2026

Dear gentle reader . . .

๐Ÿซ–๐Ÿซ–

Cherries vir liewe Cayli! ๐Ÿ’
08/08/2026

Cherries vir liewe Cayli! ๐Ÿ’

Address

Vryburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27825195999

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meelbestrooid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meelbestrooid:

Shortcuts

Share