20/08/2026
Ons is volgende naweek by Bloemfontein. Sien uit om julle daar te sien.
πππ ππππππ ππ πππππ πππ!
Ontmoet JP Nel van Vryburg β een van die 60 boere wat op 29 Augustus hul beste lam Bloemfontein toe bring.
Die uitdaging?
59 ander boere.
60 spitte.
Net πππ πππ¦π ππ‘ππ¦π©π¬-π€ππ¦π©π’π¨ππ§.π
Kom proe saam en geniet βn vol dag se vermaak voordat ons almal saam die ππ©π«π’π§π ππ¨π€π€π π¨π© ππ’π π π«π¨π¨π π¬π€ππ«π¦ ondersteun! π
Kry jou kaartjies by jou naaste Pick n Pay of aanlyn:
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1589808987