Renzo Brahmane

Renzo Brahmane Top Brahman Stud

Gelukkige Vrouedag aan al ons boervroue! 🌾💐Julle krag, liefde en uithouvermoë hou families en boerderye staande. Julle i...
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan al ons boervroue! 🌾💐

Julle krag, liefde en uithouvermoë hou families en boerderye staande. Julle is die stil heldinne van die plaas — die hande wat werk, die harte wat gee, en die gees wat nooit breek nie.

Mag julle vandag onthou dat julle waarde onmeetbaar is, en dat ons almal dankbaar is vir die rol wat julle speel in landbou en in ons lewens. 🌷

Happy Women’s Day! 🌾💐

Baie dankie aan al ons borge, kopers, vriende en ondersteuners wat die veiling ’n groot sukses gemaak het! Julle teenwoo...
16/07/2026

Baie dankie aan al ons borge, kopers, vriende en ondersteuners wat die veiling ’n groot sukses gemaak het! Julle teenwoordigheid, ondersteuning en entoesiasme beteken vir ons die wêreld. Ons waardeer elke bod, elke glimlag en elke handdruk wat hierdie dag onvergeetlik gemaak het. 😃🔥🐮

A heartfelt thank you to all our sponsors, buyers, friends, and supporters who made the auction such a success! Your presence, encouragement, and enthusiasm mean the world to us. We truly appreciate every bid, every smile, and every handshake that turned this day into a memorable one. 😃🔥🐮

RenZo - Brahmans to be proud of.

Wie het ’n Brahman nodig? EK! en JY ook … sien jou daar! 🐂🔥Kom voel die Brahman trots by ons veiling.✔️Volledig getoets ...
13/07/2026

Wie het ’n Brahman nodig? EK! en JY ook … sien jou daar! 🐂🔥

Kom voel die Brahman trots by ons veiling.

✔️Volledig getoets deur die veearts.
✔️Amptelik deur die genootskap geverifieer. ✔️Geënt teen FMD + ander nodige siektes.

AANBOD: 30 Bulls and 30 Females

📅 15 Julie 2026

🕚 11:00

📍 Vryheid Veilingskrale

📱Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1785

☎️ Navrae:
Lood van Rensburg: 083 459 3291
Enrico Williams (BKB): 078 937 0923
Riaan Ferreria (BKB): 082 567 2223
Moolman Mentz (BKB): 083 229 2500
Abrie Landman (BKB): 083 426 1929

RenZo - Brahmans to be proud of.

12/07/2026

Lot 2: HVR23-878🔥

Nog 'n besonderse bul met baie goeie lengte van lyf en breedte regdeur. Besonderse manlikheid, sterk toplyn, goeie been en skoon onderlyn, maak die bul besonders. Sy teelwaardes is bo gemiddeld, veral op groei en behoort speenkalwers te teel.

✔️Volledig getoets deur die veearts.
✔️Amptelik deur die genootskap geverifieer. ✔️Geënt teen FMD + ander nodige siektes.

AANBOD: 30 Bulls and 30 Females

📅 15 Julie 2026

🕚 11:00

📍 Vryheid Veilingskrale

📱Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1785

☎️ Navrae:
Lood van Rensburg: 083 459 3291
Enrico Williams (BKB): 078 937 0923
Riaan Ferreria (BKB): 082 567 2223
Moolman Mentz (BKB): 083 229 2500
Abrie Landman (BKB): 083 426 1929

RenZo - Brahmans to be proud of.

10/07/2026

Lot 3: HVR23-1013 (aka Kitshoff) 🔥

Looking for beef in a red hide, here's your chance. What an exceptional red bull. He speaks for himself. Thick set, beefy bull with favourable EBV's, lower mature cow weight with good growth.
39cm on te**es and 30kg on birthweight.

✔️Volledig getoets deur die veearts.
✔️Amptelik deur die genootskap geverifieer. ✔️Geënt teen FMD + ander nodige siektes.

AANBOD: 30 Bulls and 30 Females

📅 15 Julie 2026

🕚 11:00

📍 Vryheid Veilingskrale

📱Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1785

☎️ Navrae:
Lood van Rensburg: 083 459 3291
Enrico Williams (BKB): 078 937 0923
Riaan Ferreria (BKB): 082 567 2223
Moolman Mentz (BKB): 083 229 2500
Abrie Landman (BKB): 083 426 1929

RenZo - Brahmans to be proud of.

10/07/2026

Lot 4: HVR23-986🔥

Nog 'n klipharde rooi bul met besonderse manlikheid en toplyn. Bul met goeie bespiering en breedte regdeur. Let op die bul se baie lae geboorte teelwaardes en lae geboortemassa. 🔥

✔️Volledig getoets deur die veearts.
✔️Amptelik deur die genootskap geverifieer. ✔️Geënt teen FMD + ander nodige siektes.

AANBOD: 30 Bulls and 30 Females

📅 15 Julie 2026

🕚 11:00

📍 Vryheid Veilingskrale

📱Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1785

☎️ Navrae:
Lood van Rensburg: 083 459 3291
Enrico Williams (BKB): 078 937 0923
Riaan Ferreria (BKB): 082 567 2223
Moolman Mentz (BKB): 083 229 2500
Abrie Landman (BKB): 083 426 1929

RenZo - Brahmans to be proud of.

09/07/2026

Lot 5: HVR23-863📸

Potential Herdsire. This bull goes back 3x to HS100/88, Hunts Champion 113, HBS 112 x3 and x2 Sugarata "09" All the building blocks of our breed in one package. He has the looks, the breeding values and the pedigree.

✔️Volledig getoets deur die veearts.
✔️Amptelik deur die genootskap geverifieer. ✔️Geënt teen FMD + ander nodige siektes.

AANBOD: 30 Bulls and 30 Females

📅 15 Julie 2026

🕚 11:00

📍 Vryheid Veilingskrale

📱Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1785

☎️ Navrae:
Lood van Rensburg: 083 459 3291
Enrico Williams (BKB): 078 937 0923
Riaan Ferreria (BKB): 082 567 2223
Moolman Mentz (BKB): 083 229 2500
Abrie Landman (BKB): 083 426 1929

RenZo - Brahmans to be proud of.

09/07/2026

Lot 7: HVR23-914🔥

Potential Herdsire. Bred out of HVR13241/BOS50/Loxacrata 115. Very correct well-balanced bull with excellent EBV's. He is out of one of our outstanding cows with very good fertility. This is her 5th sale bull and she is a consistent breeder. This bull has it ALL! 🔥

✔️Volledig getoets deur die veearts.
✔️Amptelik deur die genootskap geverifieer. ✔️Geënt teen FMD + ander nodige siektes.

AANBOD: 30 Bulls and 30 Females

📅 15 Julie 2026

🕚 11:00

📍 Vryheid Veilingskrale

📱Meerkat: https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1785

☎️ Navrae:
Lood van Rensburg: 083 459 3291
Enrico Williams (BKB): 078 937 0923
Riaan Ferreria (BKB): 082 567 2223
Moolman Mentz (BKB): 083 229 2500
Abrie Landman (BKB): 083 426 1929

RenZo - Brahmans to be proud of.

Address

Posbus 977
Vryheid
3100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Renzo Brahmane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category