Faith Family Farms

Directions

Faith Family Farms Faith Family Farms is a Farm located just outside Bela Bela. We specialize in Meatmaster Sheep stud and commercial breeding, using exceptional genetic material

Faith Family teël vir genetiese kwaliteite wat insluit,
vrugbaarheid,
natuurlike karkas ontwikkeling en groei, gehardheid en parasitiese weerstandigheid

20/10/2026

Wag bietjie, Ek is geskok,… nee skaam.

Ek/ons is onlangs deur ‘n nagraadse student gevra om te help met navorsing met betrekking tov die begrip en verskil in rol van plaas-werk,- voorman, -toesighouer en plaasbestuurder. Ek is seker dat lesers van die plaasing moonlik self aandie navorsing deelgeneem het.
Dit is skokkend dat uit ‘n groep van 231 Komersiele boere slegs 34 die verskil kon definieer, dit maak dalk sin dat SA’ners gesogte plaaswerkers in VSA is, ek gaan nie die ander skokke deel nie want dis nie my navorsing nie. Dus is SPR 17:16 die waarheid.

27/04/2026
21/04/2026

Address

Warmbaths

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Faith Family Farms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category