Hulp vir warmbad boer

Hulp vir warmbad boer Ek het ondersteuning nodig om te begin geoente plant ens op my plaas

24/09/2024
   Steve Hofmeyr Sanetjohan Vanstaden
23/09/2024



Steve Hofmeyr
Sanetjohan Vanstaden

21/09/2024

Ons is in warmbad bela bela noodhulp plot c6

Steve Hofmeyr

19/09/2024




Asseblief share

Liewe gemeenskap Ek is opgewonde om my droom van die begin van n groenteplaas met jou te teel.As n passievolle Boer , is...
16/09/2024

Liewe gemeenskap

Ek is opgewonde om my droom van die begin van n groenteplaas met jou te teel.
As n passievolle Boer , is ek verlangend om vars , gesonde produkte vir my gemeenskap te verbou.
Om hierdie visie n realiteit te maak het ek ondersteuning nodig.

Ek vra om borge
Maar ek soek geen fiansiele hulp nie

- Sade
- boerdery toerusting en gereedskap
- besproeiingstelsels
- grond voorbereiding en bemesting
Jou bydrae sal my help om:
- vars , plaaslike verboude groente vir my gemeenskap te voorsien
- volhoubare boerderypraktyke te ondersteun
- wekrsgeleenthede te skep en plaaslike ekonomiese groei te stimuleer
- En my droom volhuit te streef

Eks gebaseer in warmbad limpopo
In Klein dorpie genaamd

Indien jy belangstel om my groente plaas te ondersteun latweet my asseblief by 0692801316

Ek sal enige bydrae Groot of Klein baie waardeur

Die Uwe
Johan van standen

Address

Noodhulp Plot 67
Warmbaths
0480

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hulp vir warmbad boer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category