stukkieKAAP

Call Directions Website Contact the business

stukkieKAAP Afrikaans is lekker. Die Kaap is lekker. Geniet n stukkieKAAP in Afrikaans.

18/09/2024

Een van die dae vier ons .

Vertel ons wat erfenis, braaidag en kultuur vir jou beteken.

Ja nee kyk! As jy regtig van “iets anders” hou, is die Nederburg W**es Dinner of Discovery ‘n moet.Blinde proe se …..A H...
07/06/2024

Ja nee kyk!

As jy regtig van “iets anders” hou, is die Nederburg W**es Dinner of Discovery ‘n moet.

Blinde proe se …..A

Hier word jy van jou sintuie gestroop en proe wyn met happies sonder sig en lekker musiek deur oorfone.

Vinnige vrae:
*Nee.
Daar is nie n wenner vir die persoon wie eerste die musiek reg raai nie.
*Nee.
Jy mag nie die oorfone en oogklappe hou nie.
*Ja.
Jy mag saam sing (maar jy hoef regtig nie….soos bewys op radio is “kan sing” en “mooi sing” nie altyd sinoniem nie)
*Ja
Barron is uit die Nederburg-huis, maar so ook die Nederburg W**emaker Shiraz, wat pas goud (98 punte) gewen het.

Lees meer hieroor aanlyn:

https://www.nederburg.com/food-and-wine-pairing

Dis MOS n lekker promosie
17/10/2023

Dis MOS n lekker promosie

Klink ‘n glasie op wêreldklas onderrig! MOS stel trots bekend ons splinternuwe wynreeks met tong-in-die-kies Afrikaanse name en heerlike taalfeite (nie om te noem hoe lekker die wyn self smaak nie!) Ondersteuning aan MOS-wyne is ten baat van Die MOS-beursfonds wat leerders van alle agtergronde die geleintheid tot ‘n beter toekoms bied.

🎓Koop jou MOS-wyn : https://tastewine.co.za/collections/dis-mos-wyn
🎓Leer meer oor ons beursfonds: https://www.diemos.co.za/mos-beurse

James Mckenzie, wynmaker van  en Cybercellar.com gee jou die kans om deur 6 verskillende kultivars te proe en die kern v...
02/04/2023

James Mckenzie, wynmaker van en Cybercellar.com gee jou die kans om deur 6 verskillende kultivars te proe en die kern verskille in elk te identifiseer.

Wat maak Chenin uniek?
Hoe proe jy n Chardonnay uit?

Koop 6 wyne, en skakel in vir n wat vanaf 7 April aanlyn op beskikbaar sal wees.

Order📦Shop online now: https://bit.ly/3nzz8Ly

stukkieKAAP is goeie vriende met Cybercellar.comEn ook met  (**es). Hierdie aanbod is n bitter goeie manier om n wynpart...
02/04/2023

stukkieKAAP is goeie vriende met Cybercellar.com
En ook met (**es).

Hierdie aanbod is n bitter goeie manier om n wynpartytjie te hou.

stukkieKAAP kuier einde van die maand in Williston by die Williston Landbouskou Ons skop die Saterdagoggend af met n kaa...
11/02/2023

stukkieKAAP kuier einde van die maand in Williston by die Williston Landbouskou

Ons skop die Saterdagoggend af met n kaas- en wynproe en raak n bietjie laf met kultivars.

As jy in die omgewing is; kom kuier saam en kontak Klara Steenkamp om te bespreek.

Kom.kom. Opskud!

🍷🍷🍷AANDAG ALLE MANS EN VROUENS!!!! 🧀🧀🧀🧀

Kom geniet n lekker oggend saam ons saterdag die 25ste by skou!!!

Kom leer meer oor ons alombekende Langbaken kaas, en vind meer uit oor watse wyn by jou persoonlikheid pas!!!! Dit kan net lekker raak!!

Asb stuur vir my n watsapp met jou naam en hoveelheid mense wat wil bespreek! Getalle is baie belangrik vir kos doeleindes!!! Sien julle daar

Address

Wellington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when stukkieKAAP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to stukkieKAAP:

Shortcuts

Share