Clean Cut Slaghuis

Call Directions

Clean Cut Slaghuis Vars vleis slaghuis wat spesialiseer in boerewors en tradisionele biltong en droë wors.
(1)

12/10/2026
12/09/2026

Baie geluk aan ons wenner! 🎉🐴💙
Ons lootjietrekking vir Elanie en Mieke se SANESA Nationals-fondsinsameling is afgehandel, en ons wil net uit ons harte dankie sê aan elkeen wat ’n lootjie gekoop en hulle ondersteun het.

Elke bydrae het gehelp om hulle ’n tree nader aan SANESA Nationals in Kyalami te bring. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons!

Baie dankie dat julle deel is van hulle reis – en weereens baie geluk aan ons wenner! 🏆💙

Address

Steenkamp Street
Witbank
1035

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27723324072

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clean Cut Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category