Trastevere Slaghuis

Trastevere Slaghuis Slaghuis in Wolseley Wes Kaap Suid Afrika wat bekend is vir hulle club steaks aka "Die Republiek van Club Steaks" skakel 0232310081.

Ons
WhatsApp nommer is 0698717408. WhatsApp en Facebook word hanteer Maandag tot Vrydag vanaf 08:00 tot 18:00.

08/06/2026

Ceres klante se vleisbestellings.

Ceres klante kan Maandag tot Vrydag voor 16:00 hul bestellings by die Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek plaas.

U kan dan u bestelling by die Wildehart Biltong & Venison winkel Voortrekkerstraat 139, die volgende dag gaan afhaal.

Volg ons op ons Facebookblad Trastevere Slaghuis vir ons spesiale aanbiedinge.

Plaas u bestelling by Leandra, Estha en Zelda.

Hulle sal sommer u vrae ook beantwoord.

Beste vleise teen beste pryse.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek, Eeufeesstraat 19 Wolseley. Tel.nr. 023-2310081. Selnommer vir bestellings 069 871 7408.

08/06/2026
Bederf die man in jou lewe elke Saterdag tydens die Springbokke se rugby wedstryde!Ons is dan net die biltongfabriek vir...
08/06/2026

Bederf die man in jou lewe elke Saterdag tydens die Springbokke se rugby wedstryde!

Ons is dan net die biltongfabriek vir jou!

1) Trastevere beesbiltong R339 per kg.

2) Trastevere droƫwors R309 per kg.

Ons hanteer groothandel bestellings met gemak!

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek, Eeufeesstraat 19 Wolseley. Tel.nr. 023-2310081. Selnommer vir bestellings 069 871 7408.

08/06/2026

Ons C-graad Bees stowevleis R83 per kg.

Ons het genoeg voorraad!

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek, Eeufeesstraat 19 Wolseley. Tel.nr. 023-2310081. Selnommer vir bestellings 069 871 7408.

08/06/2026
Noord-Kaap A3 lam heel of halwe gewig R129 per kg.Lam dikribtjops, bladtjops, lointjops R149 per kg.Lam nek, skenkel en ...
07/06/2026

Noord-Kaap A3 lam heel of halwe gewig R129 per kg.

Lam dikribtjops, bladtjops, lointjops R149 per kg.

Lam nek, skenkel en ribbetjie R139 per kg.

07/06/2026

Beplan jou vleisaflewering nou al!

Die Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek lewer die week vleis soos volg af.

Dinsdag, Paarl, Wellington, Stellenbosch.

Woensdag, Villiersdorp, Caledon, Bredasdorp, Struisbaai.

Donderdag, Worcester en Rawsonville.

Vrydag, Robertson en Ashton.

Ons lewer elke week op hierdie roetes af.

Volg vir ons op ons Facebook blad by Trastevere Slaghuis.

Ons adverteer gereeld spesiale aanbiedinge en ons normale pryse is ook altyd sak-pas.

Kontak vir ons met jou bestelling.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek, Eeufeesstraat 19 Wolseley. Tel.nr. 023-2310081. Selnommer vir bestellings 069 871 7408.

Die gehalte en kwaliteit van ons vleise stel nooit teleur nie.

Ons bied die week nog heel of halwe Noord-Kaap A3 lammers aan teen R129 per kg.

Ons A-graad Beesvleise; maalvleise, Goulash, "stirfry", "tenderized steaks", "Silverside snitte" teen R99 per kg is prima gehalte vleis teen jou beste prys.

Ons Club Steaks bly 'n wenner teen R133 per kg of ongeveer 5 steaks vir R100.

Ons bied aan jou 'n groot verskeidendenheid van prima gehalte vleisprodukte.

Jy gaan geld bespaar met jou aankope. Afleweringsfooi van R15 word by jou totaal gevoeg.

Beste vleise teen beste pryse!

Address

19, Eeufees Street
Wolseley
6830

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27232310081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trastevere Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category