Wat Wil Jy Drink?

Wat Wil Jy Drink? Wat wil jy Drink? Hier is die oplossing vir antwoorde soos: Ek weet nie,dit wat oop is, iets lekkers, bederf my, iets koud of self verras my

11/06/2026
LIEF vir ons PRODUK, LIEF vir AFRIKAANS , LIEF vir ons TAAL! 🍷
10/06/2026

LIEF vir ons PRODUK, LIEF vir AFRIKAANS , LIEF vir ons TAAL! 🍷

“Daar is krag in taal, want mense koop in hulle taal van emosie. Ek glo dat innovasie begin wanneer jy mense verstaan, en mense voel veral dat hulle verstaan word wanneer daar met hulle in hulle taal gekommunikeer word.”

09/06/2026
Vadersdag is om die draai 🍷Bederf jou pa met iets spesiaal hierdie jaar.Jy gee die begroting – ons stel die perfekte pak...
09/06/2026

Vadersdag is om die draai 🍷

Bederf jou pa met iets spesiaal hierdie jaar.
Jy gee die begroting – ons stel die perfekte pakkie saam.

Kies uit:
🍷 Wyn geskenkbokse (1, 2 of 3 bottels)
🥩 Biltong pakkie
🎁Lizzard koppie

Voeg ’n persoonlike boodskap by vir daai ekstra liefde.

📦 Koerier landwyd
📲 WhatsApp 083 406 9783 om te bestel

Dankie aan almal wat vir  gestem het! 🍷❤️sakenetwerk
04/06/2026

Dankie aan almal wat vir gestem het! 🍷❤️
sakenetwerk

30/05/2026
30/05/2026

Tinteltong Toekenning! Dankie .sakenetwerk en meer spesifiek vir die geleentheid en GROOT bederf!

WAT WIL JY DRINK? stap weg met die toekenning vir uistaande bydrae tot die Afrikaanse gemeenskap.

29/05/2026

Dit is met trots dat ons die wenners van die Tinteltong Toekennings 2026 vir ons streek bekend maak.

Van links na regs:
Wat Wil Jy Drink? | Hannes & Jeanri van Zyl
Uitstaande bydrae tot die Afrikaanse gemeenskap

Huize-coffee-deli | Sonja de Klerk
Uitstekende diens in Afrikaans

Eersteklas Aanlyn | Colene Pretorius
Kreatiewe Afrikaanse besigheidsnaam

Tisha’s Tuisgebak | Letitia de Smidt
Kreatiewe Afrikaanse Slagspreuk

Mag hierdie toekenning elke onderneming opnuut inspireer om Afrikaans as handelstaal te behou en bevorder! Nogmaals geluk.

Baie dankie aan Cari van Taljaard Photography 📸

23/05/2026

Ons mis dit net so baie soos jy…
Daardie ligte, sprankelende pienk oomblikke van Iets lekkers.

Tans uit voorraad 💔 vasbyt! Dit gaan weer vloei.

Address

Verskillende Plase In Die Wes Kaap
Worcester
6851

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wat Wil Jy Drink? posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wat Wil Jy Drink?:

Share