Anne se Spens

Anne se Spens Tuisgemaakte produkte gemaak met liefde soos uit ouma se plaasspens.

10/05/2026
April.was.nogal aan die gang gewees
03/05/2026

April.was.nogal aan die gang gewees

26/03/2026
Die geur van  uie en kerrie vul die kombuis in.die vroee oggend ure
30/01/2026

Die geur van uie en kerrie vul die kombuis in.die vroee oggend ure

Potte is op die stoof.
26/01/2026

Potte is op die stoof.

Mag ons kliente 'n baie geseende 2026 geniet.   Ons kan nie wag om weer vanaf julle te hoor. Geniet die laaste paar dae ...
01/01/2026

Mag ons kliente 'n baie geseende 2026 geniet. Ons kan nie wag om weer vanaf julle te hoor. Geniet die laaste paar dae wat julle kan rustig wees voor die jaar wegspring

Aan al.ons kliente 'n baie geseende Feestyd.
25/12/2025

Aan al.ons kliente 'n baie geseende Feestyd.

Dit was 'n besige naweek in Anne Se Spens se kombuis.Eerste:21ste verjaarsdag koek met 'n sout en soet platter asook 'n ...
30/11/2025

Dit was 'n besige naweek in Anne Se Spens se kombuis.

Eerste:
21ste verjaarsdag koek met 'n sout en soet platter asook 'n groen slaai vir saam met hulle ete.

Plaas jou bestelling vroegtydig. Bestellings word geneem tot 12 Desember 2025.  Ek wag om vanaf jou te hoor.
18/11/2025

Plaas jou bestelling vroegtydig. Bestellings word geneem tot 12 Desember 2025. Ek wag om vanaf jou te hoor.

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anne se Spens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share