Die Meat Shop

Die Meat Shop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Meat Shop, Grocers, 102 Durban Street, Worcester.

06/06/2026

Manne ons weet dis die URC se Quater Finals vandag en ons is reg vir julle,kom kry vir jou n lekker stuk GEELVET Biltong,Droëwors,Chilli Bite of van ons Famous FOOLS GOLD🇿🇦🇿🇦🇿🇦

102 Durban Straat want by Die Meat Shop gaan jy net die beste kry🔥👌🥵

05/06/2026

As jy n lekker mens is en jy wil blerrie lekker vleis al die pad van Vryburg af hê wat verwerk word soos n champ dan is Die Meat Shop die regte keuse vir jou🔥🥩🐂

So plaas jou bestelling op 081 583 2934 of kom maak n draai 102 Durban Straat in Worcester🐂🥩🔥

05/06/2026

Mense as ons nie die Sosatie Konings is in die Wes-Kaap nie dan is ons VERSEKER die Sosatie Konings in Worcester👌🔥🇿🇦

Mense kom probeer ons Kerrie Rump Steak Sosaties,hierdie outjies ruik en smaak fantasties verby,ek WEET wat ek BRAAI die naweek...wat van jou?

Kom maak n draai by Die Meat Shop 102 durban straat in Worcester en kom proe wat regte kwaliteit is🇿🇦🔥👌

05/06/2026

Mense ons gaan egskeidings veroorsaak hierdie naweek met hierdie GEELVET Sirloin Steaks,julle kan hulle kom kry vir R199.99p/kg by Die Meat Shop in Worcester🥩🐂🔥

04/06/2026

Is jy opsoek na Chilli Bites wat nog actually flavour het en jou darm dors maak?🔥🥵🌶

Wel dan sal jy n draai moet kom maak by 102 Durban Straat in Worcester,want Die Meat Shop het beslis die lekkerste Chilli Bites🥵🌶🔥👌

04/06/2026

Mense ons Biltong word met Liefde ingelê so as jy wonder waar jy LEKKER Geelvet Biltong kan kry dan is Die Meat Shop defnitief die plek om te stop 102 Durban Straat in Worcester🇿🇦🔥🇿🇦

Want ons is die ouens wat kan🇿🇦🔥👌

04/06/2026

Mense ons Geelvet Biltong loop soos soet koek en ons wil julle bedank vir julle ondersteuning,maar nou ja laat ons Biltong sny en gehang kry vir die rugby die naweek🇿🇦🇿🇦🇿🇦

Kom kry jou biltong by 102 Durban Straat want Die Meat Shop weet presies hoe julle dit like🇿🇦🇿🇦🇿🇦

04/06/2026

Mense ons 2kg Inyama Choma Patties vlieg soos soet koek,vir Slegs R160.00 vir 20 x 100g Patties is mos n blerrie give away🍔🍔🍔

So kom kry jou Patties by Die Meat Shop 102 Durban straat,want ons is die ouens wat kan🔥🍔

03/06/2026

Ken jy ons famous Kaas Patties?🧀🍔

Mense dan moet jy hom kom probeer want die outjie gaan jou wegblaas,sy smaak en die kaas wat so uitloop maak dit n BOM van n BURGER🍔

So kom kry joune by n 102 Durban Straat in Worcester slegs by Die Meat Shop

03/06/2026

Ons Premium Monthly Midi Hamper is ideal vir gesinne van 2-3 persone,so plaas jou bestelling op 0815832934 of kom maak n draai by die Die Meat Shop 102 Durban Straat in Worcester

Address

102 Durban Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 15:00

Telephone

+27815832934

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Meat Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Meat Shop:

Share