12/06/2026
🤣 Lekker Lag Vrydag is hier 🍟
Kom loer in by Fantastic Fish vir ’n lekker lag en nog lekkerder vis & tjips.
Het jy ’n goeie grappie? Deel dit met ons – ons is lus vir ’n lekker lag.
📍Shoprite Centre, Cnr Porter and, Russell St, Worcester
Mon-Thursday: 09h00-18h00
Friday: 09h00-19h00
Saturday: 09h00-16h00
Sunday and Holidays: closed
👉 Bring jou glimlag – ons bring die geur.