Kookwater Worcester

Kookwater Worcester Kookwater Worcester is dié winkel om te besoek vir die beste winskopies!

Ons maak 17:30 toe!
04/06/2026

Ons maak 17:30 toe!

Terwyl julle grond nat is kom kry jul blommetjies om te plant! R40 elk
04/06/2026

Terwyl julle grond nat is kom kry jul blommetjies om te plant!
R40 elk

Moenie misloop !!Beste deals by Kookwater Worcester !!Wat lekker is van ons winkel is, jy kan al jou geliefdes van ons v...
04/06/2026

Moenie misloop !!
Beste deals by Kookwater Worcester !!

Wat lekker is van ons winkel is, jy kan al jou geliefdes van ons vertel sodat hul kan deel in die bargains EN jy kan die wat jy minder van hou vertel, want hul gaan klomp geld by ons kom uitgee!

Wen-Wen 🤪🤭

By Kookwater Worcester  word julle weer bederf vandag met die beste pryse en produkte!!  terwyl voorraad hou!!
02/06/2026

By Kookwater Worcester word julle weer bederf vandag met die beste pryse en produkte!!

terwyl voorraad hou!!

01/06/2026

🧀 CHEESE SLICES SPECIAL 🧀

Kom koop vinnig terwyl voorraad hou! 🔥
Sundale Cheese 12 Slices nou slegs vir R14 per pak! 😍

Perfek vir sandwiches, burgers & meer 🍔🥪

Besoek gerus Kookwater Worcester
📍 Value Centre, Stockenström Straat, Worcester

Moenie uitmis nie — voorraad is beperk! 🔥🛒

Junie is hier!!! Kan nie glo die jaar vlieg!Wat deel ek vandag...Koffie en yogurt!Saam? Dalk nie, maar kyk bietjie al di...
01/06/2026

Junie is hier!!! Kan nie glo die jaar vlieg!
Wat deel ek vandag...

Koffie en yogurt!
Saam?
Dalk nie, maar kyk bietjie al die opsies wat jy met plain yogurt kan aanvang!

Ja julle het reg gesien! Die blomme is weer hier!!!! Julle sal moet vinnig spring dit vlieg van die rak af!
29/05/2026

Ja julle het reg gesien! Die blomme is weer hier!!!!
Julle sal moet vinnig spring dit vlieg van die rak af!

Noodles vir die honger mensies en Cocoa vir die bederf! Kan hot chocolate daarmee maak of die lekkerste soetgoed!
29/05/2026

Noodles vir die honger mensies en Cocoa vir die bederf! Kan hot chocolate daarmee maak of die lekkerste soetgoed!

Ons het nuwe drinkgoed ingekry by Kookwater Worcester en self kossies vir jou honde!
28/05/2026

Ons het nuwe drinkgoed ingekry by Kookwater Worcester en self kossies vir jou honde!

Kyk net die oulike idees vir vetplant potte! Of dalk 'n klip tuin?Kom kry jou 10 plante of meer vir net R13 ELK!
27/05/2026

Kyk net die oulike idees vir vetplant potte! Of dalk 'n klip tuin?
Kom kry jou 10 plante of meer vir net R13 ELK!

Address

Value Centre 52 Stockenström Street Unit 6(a)
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:30 - 13:30

Telephone

+27714083993

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kookwater Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kookwater Worcester:

Share