04/06/2026
Hou jy van unieke naels wat by jou styl pas? Ons maak pragtige, handgemaakte press-on naels volgens jou eie idee of inspirasiefoto. Stuur vir ons jou ontwerp, en ons bring dit tot lewe! Elke stel kom met 'n volledige aanwendingskit sodat jy dit maklik self kan aanbring.
📱 Bestel vandag: 082 522 9350