Bulla's Biltong

Bulla's Biltong Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bulla's Biltong, Butcher Shop, 65 Church Street, Worcester.

🔥 SEPTEMBER HET AANGEKOM… EN DIE HITTE BEGIN NOU EERS!🔥Die weer raak warmer, die braai raak lekkerder en by Bulla’s raak...
01/09/2026

🔥 SEPTEMBER HET AANGEKOM… EN DIE HITTE BEGIN NOU EERS!🔥

Die weer raak warmer, die braai raak lekkerder en by Bulla’s raak die specials sommer net so warm! 🥩🔥

Van vars biltong tot steaks, wors, patties en nog ’n hele klomp lekkerte — ons het iets vir elke braai. 😎

☀️ Maak September ’n Bulla’s September!
🥩 Kom loer in die winkel of WhatsApp ons vir jou bestelling.

Geur. Kwaliteit. Dis Bulla’s. 🐂🔥

Droewors Braai Worcester BullaStyle

CHILLI SISTERS 🌶️Nuwe Produk by Bulla's kom kry vir jou en laatweet ons hoe dit was en net dalk sal ons dit n permanente...
29/08/2026

CHILLI SISTERS 🌶️

Nuwe Produk by Bulla's kom kry vir jou en laatweet ons hoe dit was en net dalk sal ons dit n permanente produk maak net hier by Bulla's !!

📍65 Church street, Worcester

27/08/2026

🔥 NUUT BY BULLA’S!🔥

Ons het die braai game nou sommer maklik gemaak! 😎🥩

🥩 Sosaties - mooi gemarineer en reg vir die vuur
🥩 Geelvet steaks – vir daai ekstra lekker smaak 🤤
🌶️ Ons eie s***e – die perfekte match vir jou vleis

Ons back die bokke! 🏉🔥
So maak dit maklik — een stop, alles wat jy nodig het vir die braai.😎

📍 65 Church Street, Worcester

Kom loer in by Bulla’s en laai jou vleis, s***e en braai goodies in een slag! 🔥

22/08/2026

🔥 BRAAI BEGIN BY BULLA'S 🔥

Spekma Firelighters wat regtig werk – steek vinnig aan, brand lank en kry jou kole sonder die gesukkel.

Maak jou braai makliker en kom haal jou Spekma Firelighters vandag by Bulla's Biltong. 🥩♨️

📍 65 Church Street, Worcester

19/08/2026

🥩 Welkom by Bulla’s Biltong! 🐂🔥

Hier by Bulla’s gaan dit oor goeie vleis, lekker biltong en daai smaak wat jou laat terugkom vir nóg ’n pakkie. 😏

Van biltong tot steaks, wors, patties en al die lekker goed vir die braai — ons probeer elke dag vir jou kwaliteit teen ’n goeie prys gee.

Of jy nou net gou ’n pakkie biltong kom haal, of jou hele naweek se braai kom uitsort… Bulla’s het jou gedek.👊🔥

📍 Kom kuier by ons in 65 CHURCH STREET WORCESTER
📲 WhatsApp ons vir bestellings

Bulla’s Biltong — want ’n slaai maak jou nie gelukkig nie. 😂🥩

BILTONG... want ’n slaai maak jou nie gelukkig nie. 😏🥩As jy lus is vir die regte ding, weet jy waar om te stop.Handgemaa...
19/08/2026

BILTONG... want ’n slaai maak jou nie gelukkig nie. 😏🥩

As jy lus is vir die regte ding, weet jy waar om te stop.

Handgemaakte biltong • Perfek gedroog • Propvol geur.

📍 65 Church Street, Worcester

Gelukkige Vrouedag aan al die sterk, mooi en ongelooflike vroue daar buite! 🌸❤️Dankie vir julle krag, liefde en alles wa...
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan al die sterk, mooi en ongelooflike vroue daar buite! 🌸❤️

Dankie vir julle krag, liefde en alles wat julle elke dag doen. Vandag vier ons JULLE! 🥂

Van almal by Bulla’s Biltong — ons hoop julle word vandag lekker bederf! ❤️

07/08/2026

🔥 DIE NAWEEK ROEP… EN DIE BRAAI OOK!🔥

Kom maak ’n draai by Bulla’s en kry alles wat jy nodig het vir ’n lekker naweek om die vuur. 🥩🔥

Van lekker steaks en wors tot biltong, droëwors en al die ander lekkergoed wat ’n braai sommer nét beter maak. 😋

Bring die familie, bel die tjommies en maak seker die koelhouer is vol — die naweek is gemaak vir braai! 🇿🇦

📍 Kom koop jou naweek se vleis by Bulla’s
🔥 Lekker vleis. Lekker mense. Lekker naweek.

04/08/2026
30/07/2026

🔥 NAWEEK = BRAAI TYD!🔥

Moenie daai arme kole alleen laat brand nie… kom kry jou lekker steaks, wors, sosaties, biltong en braai-bederf by Bulla’s! 🥩😋

Ons het alles wat jy nodig het om hierdie naweek die braaimeester van die buurt te wees — behalwe die vuurmaakvernuf… dit moet jy maar self bring! 😂🔥

📍 Kom maak ’n draai by Bulla’s
🥩 Lekker vleis
🔥 Lekker braai
🍻 Lekker naweek!

Address

65 Church Street
Worcester
6850

Telephone

+27795087960

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bulla's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bulla's Biltong:

Shortcuts

Share

Category