Marico Bushveld Bonsmara Group

Marico Bushveld Bonsmara Group Vier top Bonsmara-telers wat elke jaar saam veiling hou in Zeerust.

π—¦π—”π—©π—˜ π—§π—›π—˜ π——π—”π—§π—˜ | Marico Bushveld Bonsmara Group Production Auction!πŸ—“οΈ 23 October 2026πŸ•š 11:00πŸ“ Zeerust Auction GroundπŸ”Ή 15 ...
06/09/2026

π—¦π—”π—©π—˜ π—§π—›π—˜ π——π—”π—§π—˜ | Marico Bushveld Bonsmara Group Production Auction!

πŸ—“οΈ 23 October 2026
πŸ•š 11:00
πŸ“ Zeerust Auction Ground
πŸ”Ή 15 Bulls | 200 Female Animals | 200 Wean Calves

𝗖𝗒𝗑𝗧𝗔𝗖𝗧: Colin Saunders 084 701 4206 | Johan de Jager 083 305 1042 | Andre Barwick 082 579 4464

𝗠𝗔π—₯π—žπ—˜π—§π—œπ—‘π—š: Hennie Enslin 082 323 2093 | Gerhard Enslin 082 325 1139

β€’

Winterkalfseisoen is nog in volle swang.Selfs op winterweiding behou hierdie koei haar uitstekende kondisie. Dis die Bon...
01/08/2026

Winterkalfseisoen is nog in volle swang.
Selfs op winterweiding behou hierdie koei haar uitstekende kondisie.

Dis die Bonsmara-verskil.

β€’

Nog β€˜n speenseisoen agter die rug. Hierdie ma’s het hul werk gedoen , nou is dit tyd om weer kondisie op te bou vir die ...
29/06/2026

Nog β€˜n speenseisoen agter die rug. Hierdie ma’s het hul werk gedoen , nou is dit tyd om weer kondisie op te bou vir die volgende seisoen.

β€’

Fase D afsluiting by ! β€’
05/06/2026

Fase D afsluiting by !

β€’

Susters wat saam grootword, saam wei en saam ’n kudde se toekoms bou. β€’
03/06/2026

Susters wat saam grootword, saam wei en saam ’n kudde se toekoms bou.

β€’

23 October 2026 πŸ—“οΈOur auction date is set - and we can’t wait to show you what’s on offer this year. Stay tuned! β€’
29/05/2026

23 October 2026 πŸ—“οΈ

Our auction date is set - and we can’t wait to show you what’s on offer this year. Stay tuned!

β€’

Wanneer byna elke vroulike dier dragtig is, vertel dit iets van die kudde. β€’
26/05/2026

Wanneer byna elke vroulike dier dragtig is, vertel dit iets van die kudde.

β€’

07/04/2026

Net β€˜n paar Bonsmaras wat hulle lewe ten volle geniet!

β€’

Ons tipe mooi! ❀️‒
16/03/2026

Ons tipe mooi! ❀️

β€’

πŸ“’ BELANGRIKE KENNISGEWINGDie Marico Bushveld Bonsmara Groep se veiling is uitgestel.πŸ—“ Nuwe datum: 23 Oktober 2026πŸ“ Zeeru...
04/03/2026

πŸ“’ BELANGRIKE KENNISGEWING

Die Marico Bushveld Bonsmara Groep se veiling is uitgestel.

πŸ—“ Nuwe datum: 23 Oktober 2026
πŸ“ Zeerust Veilingsgronde
⏰ 11:00

Ons sien uit daarna om julle op die nuwe datum te verwelkom. Dankie vir julle begrip en ondersteuning.

β€’

Address

Zeerust Auction Grounds
Zeerust
2865

Telephone

+27823397668

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marico Bushveld Bonsmara Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marico Bushveld Bonsmara Group:

Share

Category