06/10/2026
Hallo almal,
Na n kort ruskans is Dinner By Sandra weer terug in die kombuis vir die laaste kwartaal van '26.
Aangeheg is volgende week se spyskaart.
๐
Maandag - Donderdag
๐ Daaglikse aflewering
๐ Papa โข Mama โข Kiddie etes
๐ฐ Nagereg op Donderdae
Nuwe maand, nuwe week en lekker kos op die tafel.
Hoop almal is warm en veilig.
Baie groete
Sandra
Xx
Whatsapp- 082 482 4500
[email protected]