Wickens Vleismark

Wickens Vleismark Ons wil graag ons promosies en geleenthede met die publiek deel.

Ons braai Vrydae en Saterdae, kom proe gerus van ons eie lekker tradisionele boerewors.Vir enige navrae of bestellings k...
01/10/2026

Ons braai Vrydae en Saterdae, kom proe gerus van ons eie lekker tradisionele boerewors.

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

- - WANT ONS GEE OM - -

Wickens Vleismark sal Donderdag gesluit wees vir Erfenis/Braaidag.Kom koop gerus jou boerewors vir Braaidag.Ons gaan ook...
22/09/2026

Wickens Vleismark sal Donderdag gesluit wees vir Erfenis/Braaidag.

Kom koop gerus jou boerewors vir Braaidag.

Ons gaan ook Vrydag en Saterdag ons tradisionele boerewors braai, kom proe gerus.

Bevat geen vark(No Pork)

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267.

- - WANT ONS GEE OM - -

πŸŽ‰!!Karkas Pryse!!πŸŽ‰A2/3 @ R140 per kgA4 @ R118 per kgA5 @ R110 per kgBeperkte voorraad       Bestel nou - - WANT ONS GEE ...
18/09/2026

πŸŽ‰!!Karkas Pryse!!πŸŽ‰

A2/3 @ R140 per kg
A4 @ R118 per kg
A5 @ R110 per kg

Beperkte voorraad
Bestel nou

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

10/09/2026
10/09/2026

Kom proe die lekkerste koffie…

Wickens Vleismark, GEEN suiker nodig

πŸŽ‰Baie geluk aan Stanley Saunderson, die wenner van ons Springbokke Rivalry toer trui kompetisie.πŸŽ‰Nou is jy reg vir die n...
07/09/2026

πŸŽ‰Baie geluk aan Stanley Saunderson, die wenner van ons Springbokke Rivalry toer trui kompetisie.πŸŽ‰

Nou is jy reg vir die naweek se laaste game teen die All Blacks.

Baie dankie aan almal wat deel geneem het.
Hou ons blad gerus dop vir nog specials en kompetisies.

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerys op 054 331 2267

03/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ WIN A SPRINGBOKS RIVALRY JERSEY! πŸ‡ΏπŸ‡¦

The Boks are ready for battle β€” and so are we! πŸ‰πŸ”₯

From Tuesday 1 September until Friday 4 September, make ANY purchase at Wickens Vleismark, pop your till slip into our competition box in-store, and you’ll stand a chance to walk away with an official Springboks Rivalry Jersey! πŸ’šπŸ’›

πŸ›’ Buy anything
🧾 Drop your till slip in the competition box
πŸŽ‰ 1 till slip = 1 entry

πŸ† ONE LUCKY WINNER!
Winner drawn and announced on Friday, 4 September.

πŸ“ Wickens Vleismark Upington
πŸ“ž 054 331 2267

Get your meat, get your till slip in the box, and back yourself! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

Full competition rules available from Wickens Vleismark or on request.

Vir enige navrae kontak ons gerus op 054 331 2267.

- - WANT ONS GEE OM - -

02/09/2026

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ "Match day" vra voorbereiding.πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰

Van die eerste sny tot die laaste sosatie op die braai β€” ons is gereed vir die naweek.

Die vleis is reg.
Die braai is reg.
Is jy reg?

Kom kry jou sosaties by Wickens Vleismark en maak seker jou braai is gereed vir "match day" of kom kry jou gebraaide vleis Vrydag of Saterdag vanaf 8:30-13:00. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ₯©

- - WANT ONS GEE OM - -

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 054 331 2267

22/08/2026

Kom kry jou braaivleis en ondersteun saam met ons die Bokke in OORGAWE..πŸ˜„

Address

Kowen Street 4
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27543312267

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wickens Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category