Deli on Main

Deli on Main Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deli on Main, Food & Drink, 120 Schroder Street, Upington.
(1)

Ons is nog ʼn bietjie onhandig met die vang van krokodille, so ons gaan eers volstaan by ons huidige reeks pasteie. Kom k...
07/10/2026

Ons is nog ʼn bietjie onhandig met die vang van krokodille, so ons gaan eers volstaan by ons huidige reeks pasteie.

Kom kry jou vars Wilds, Lams of Hoenderpasteie by die Deli on Main.

Jaco Ka'laari en die Pienk ILoveBoobies Lorrie is oppad Upington toe....
07/10/2026

Jaco Ka'laari en die Pienk ILoveBoobies Lorrie is oppad Upington toe....

Die Pienk ILoveBoobies Charity Lorrie van Dabner Transport gaan toe. 16 tot 17 Oktober 2026. Sien julle in my "home town" Joepiengton.

Ek daag elke Upingtonner uit om die plasing te "share" asb. Minste wat jy jul kan doen. Asb en dankie.

Quiver Tree Route - Northern Cape - South Africa Open Africa Kalahari Red Dune Route Lisa van die Kalahari

Dankie aan almal wat hierdie mooi kompliment vir ons weekliks en soms daagliks gee.Ons harte loop oor.
07/10/2026

Dankie aan almal wat hierdie mooi kompliment vir ons weekliks en soms daagliks gee.

Ons harte loop oor.

Dit is soos vandag se ete in die wegneem bak gelyk het. Groot porsies keurig voorberei, soos wat tuiskos moet wees.  Pro...
07/10/2026

Dit is soos vandag se ete in die wegneem bak gelyk het.

Groot porsies keurig voorberei, soos wat tuiskos moet wees.

Probeer gerus ons middagetes. Teen slegs R120 plaas ons waarde vir geld op jou bord.

Brothers Roastery in Groot Brak. Die tuiste van Deli on Main se koffie resep.
07/10/2026

Brothers Roastery in Groot Brak. Die tuiste van Deli on Main se koffie resep.

Ons heuning is nou gebottel en geprys en op die rak.  Dankie vir almal se geduld. Die swelling het nou gesak.
07/10/2026

Ons heuning is nou gebottel en geprys en op die rak. Dankie vir almal se geduld.
Die swelling het nou gesak.

Latsmé spog hier met die mooi blomme wat beskikbaar is by die Deli on Main.
07/10/2026

Latsmé spog hier met die mooi blomme wat beskikbaar is by die Deli on Main.

My oë is nou weer oop. Vars, natuurlike rou heuning sonder enige byvoegsels, net soos die bye dit gemaak het.  Kom kry j...
07/10/2026

My oë is nou weer oop.

Vars, natuurlike rou heuning sonder enige byvoegsels, net soos die bye dit gemaak het. Kom kry joune vandag nog.

Deli on Main spogproduk. Uit ons kontrei vir ons mense.

Heerlike ingelegde knoffel huisies, of soos party mense na dit verwys, wit olywe. Hoe jy dit ook al noem, dit bly ʼn deli...
06/10/2026

Heerlike ingelegde knoffel huisies, of soos party mense na dit verwys, wit olywe. Hoe jy dit ook al noem, dit bly ʼn delicatesse. Verkrygbaar hier by Deli on Main.

Onthou daar is altyd vars Mosbeskuit en Skuinskoek beskikbaar by die Deli on Main.
06/10/2026

Onthou daar is altyd vars Mosbeskuit en Skuinskoek beskikbaar by die Deli on Main.

Address

120 Schroder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:45 - 17:00
Tuesday 07:45 - 17:00
Wednesday 07:45 - 17:00
Thursday 07:45 - 17:00
Friday 07:45 - 17:00
Saturday 07:45 - 14:00

Telephone

+27542050320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli on Main posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deli on Main:

Shortcuts

Share

Category