24 ICE

24 ICE ICE FOR ANY OCCASION

“ Ons maak ys waarop jy kan staatmaak! Hoë kwaliteit & altyd vars, perfek vir winkels, funksies , groot en klein bestellings.”

DONDERDAE is Kameel draf / stap 🏃‍♀️🏃‍♂️Dankie dat ons nogsteeds deel kan wees van die Kameel. Ons sien julle weer volge...
21/08/2026

DONDERDAE is Kameel draf / stap 🏃‍♀️🏃‍♂️
Dankie dat ons nogsteeds deel kan wees van die Kameel.

Ons sien julle weer volgende Donderdag aand om 18:15 🧊 🧊🏃🏻‍♂️🏃🏻‍♂️

Amper weer DONDERDAG !!!!Die Kameel spring môre aand om 18H15 weg🏃Kom draf of stap saam. Deli on Main het ook die “Smash...
19/08/2026

Amper weer DONDERDAG !!!!
Die Kameel spring môre aand om 18H15 weg🏃
Kom draf of stap saam.
Deli on Main het ook die “Smash Burger” special aan om die honger te stil na die tyd.
🏃 🏃 🏃

Onthou vanaf 13 Aug, is daar n nuwe wegspring plek. 🧊🧊🧊
07/08/2026

Onthou vanaf 13 Aug, is daar n nuwe wegspring plek. 🧊🧊🧊

Die Glasfit Kameel Draf/Stap Upington trek 'n nuwe baadje aan!👏

vanaf Donderdag 13 Augustus sal ons wegspring by Deli on Main.
Versprei die woord! Ons sien jou daar🤩🥳

Dankie aan ons borge
24 ICE
Hog Tactical Solutions
Deli on Main
Glasfit Upington

🧊 Waar kan jy 24 ICE koop?24 ICE is by verskeie winkels regoor Upington beskikbaar!- Nie seker watter winkel die naaste ...
13/07/2026

🧊 Waar kan jy 24 ICE koop?

24 ICE is by verskeie winkels regoor Upington beskikbaar!

- Nie seker watter winkel die naaste aan jou verkoop ons ys nie? Geen probleem.

📞 Skakel gerus ons kantoor, en ons wys jou na jou naaste 24 ICE-verspreider.

076 319 0125

24 ICE – Koue kwaliteit, altyd naby jou. ❄️

Gelukkige Verjaarsdag vir die man agter die ysfabriek! 🎂Dankie vir jou visie, harde werk en leiding. Mag hierdie jaar vi...
24/06/2026

Gelukkige Verjaarsdag vir die man agter die ysfabriek! 🎂

Dankie vir jou visie, harde werk en leiding. Mag hierdie jaar vir jou soveel vreugde bring.

Mag die ysfabriek net aanhou groei en floreer, met elke jaar wat beter as die vorige een is! 🧊✨

Geniet elke oomblik van jou spesiale dag! 🥳

Dankie Kalahari Goerapan Lodge 🏁 altyd n lekker dag 👌🏻🧊🧊
17/06/2026

Dankie Kalahari Goerapan Lodge 🏁 altyd n lekker dag 👌🏻🧊🧊

Ons wil graag net weer ons borge van 2026 BAIE DANKIE sê!! Julle maak ons fees die moeite werd 🏁🏆🏁

27/05/2026

Trots Uppies 🍊🍊 ons maak weer so 🧊🧊🧊

Vanaf Donderdag 21 Mei begin die Kameel 17:45 🌟 hoop om jou daar te sien!Trotse ys borg 🧊🧊
19/05/2026

Vanaf Donderdag 21 Mei begin die Kameel 17:45 🌟 hoop om jou daar te sien!

Trotse ys borg 🧊🧊

Vanaf Donderdag 21 Mei begin die Kameel 17:45 🌟 hoop om jou daar te sien!

Dankie aan ons borge
Glasfit Upington
Just Eat - Upington
Hog Tactical Solutions
24 ICE

09/04/2026

Onthou ons begin om 18h00!🥳

Dankie aan ons borge 😍
Glasfit Upington
Just Eat - Upington
24 ICE
Hog Tactical Solutions

08/04/2026

🧊❄️ 24 ICE – HOU DIT KOEL! ❄️🧊

Warm dag? Braai / funksie aan die gang?
👉 24Ice het jou!

Ons ys is:
🧊 Skoon & van hoë gehalte
🧊 Perfek vir drinks, cooler boxes & groot / klein EVENTS
🧊 Beskikbaar vir groot en klein bestellings

🔥 Moenie wag tot jou ys opraak nie!

🎉 Ideaal vir:
✔️ Braais
✔️ Partytjies
✔️ Funksies
✔️ Besighede

Plaas jou bestelling NOU: 0763190125

Address

24 Laboria Crescent, Industrial
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 24 ICE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category